AH
Anna-Marie Hattingh
1 reviews | Active since Apr 2026
18 Aug 2026, 10:52
Afriskuld
Baie dankie Afriskuld. Ek is al ń geruimetyd by julle en het nog net die beste en vriendlikste diens en bystand by julle gekry. Van die 1ste dag tot nou het als glad verloop en is ek nie vir n dag spyt dat ek julle gekies het om my las ligter te maak nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
18 Aug 2026, 10:54Hi, Anna-Marie
Baie, baie dankie dat jy met ons deel. Ons is dankbaar om vir jou die nodige ondersteuning te kan bied.
AfriSkuld Groete.

Afriskuld's reply18 Aug 2026, 10:54
Official
Hi, Anna-Marie