JO
Johan O
1 reviews | Active since Sept 2026
09 Sept 2026, 09:51
Afriskuld
Afriskuld het nie werkdae nie my gehelp op Sondae en ander na werk ure en altyd vriendelik en Kom altyd trug na jou toe as jy vrae het en het oor die R300 000 laat afskryf oof met hulle uitstekende werk
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
09 Sept 2026, 09:56Hi, Johan Dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer u ondersteuning en terugvoer opreg. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:56
Official
Hi, Johan Dankie vir u vriendelike woorde. Ons waardeer u ondersteuning en terugvoer opreg. Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span
Die AfriSkuld Span
