IH
ILZE H

1 reviews | Active since Apr 2026

12 Apr 2026, 15:43

Afriskuld

Ilze Vriendelike en vinnige diens.Altyd bereid om te help.Kom vinnig terug na mens.Dankie vir die wonderlike diens en vriendelikheid.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply12 Apr 2026, 20:47
Official
Hi Ilze 

Ons is bly jy het vriendelike en goeie diens by die span gekry. Ons sal altyd daar wees om te help. 

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span