DJ
Dirk J

1 reviews | Active since Mar 2024

13 Mar 2024, 19:50

Afriskuld

Goeie naand almal ek wil net se bje dankie aan afriskuld jule dienste is uitstekend ek is bje happy met jule hou soo aan dis goeie werk!!!

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply14 Mar 2024, 08:28
Official
Goeiedag  Dirk,

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is dankbaar vir u terugvoer en is bly om te sien dat u 'n positiewe ervaring het met ons span.

Ons wens u 'n wonderlike dag verder!

Beste Wense,
AfriSkuld Span