MB
Mariette B
1 reviews | Active since Nov 2024
27 Nov 2024, 20:29
Afriskuld
Su-Janke is tops! Almal eintlik by Afriskuld is tops. Help so mooi al jou vrae te beantwoord en is altyd daar as jy weer iets wil weet. Baie dankie!! Sover nog net goeie diens van julle af gekry🌺
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
28 Nov 2024, 07:08Hi Mariette,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en dat jy die tyd geneem het om dit op ons platform te deel!
Ons gaan verseker die mooi boodskap met Su-Janke en die span deel.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply28 Nov 2024, 07:08
Official
Hi Mariette,