MF
Melissa F

1 reviews | Active since Nov 2024

22 Nov 2024, 09:39

Afriskuld

Wil graag vir Corne Coetzee bedank vir sy uitstekende diens en geduld met my op hierdie reis.Hy het my gemoedsrus gegee en nie omgegee om die ekstra myl te loop nie. Het my gerusgestel waar nodig en altyd vriendelik.

Baie dankie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply22 Nov 2024, 09:42
Official
Hi Melissa, 

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring op ons platform te deel!

Ons gaan verseker die goeie nuus aan Corné en die span oordra.

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span