TH
Tyler H

1 reviews | Active since Sept 2026

04 Sept 2026, 11:32

Afriskuld

Baie behulp saam met sekerheid help n mens deeglik deur dis nie net n oproep nie mar kominikasie deur whatsapp wat dit meer gemaklik en betroubaar maak en met die verligting van n berg van n mens se skouers af oor n nag julle help baie

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply04 Sept 2026, 12:02
Official
Hi, Tyler
 
 Baie dankie vir die 5 ster-resensie.  Ons waardeer u terugvoer. 
 
 Vriendelike groete,
 Die AfriSkuld Span.