NP
Nico P

1 reviews | Active since Sept 2026

02 Sept 2026, 10:13

Afriskuld

Matthew Meyer se diens is uitstekend. Baie vriendlike en baie behulpsaam. Beste diens wat ek al ooit gekry het. Hy het my met baie respek en geduld gehelp. Kon nie vir beter vra nie. Uit 10 kan ek net vir hom n 10 uit 10 gee maar sal moet se meer soos n 100 uit 10. Die diens is iets anders en laat mens so gemaklik voel. Sal hom vir enige iemand voorstel. Dankie baie Matthew Meyer.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply02 Sept 2026, 10:22
Official
Hi, Nico Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat jy 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Ons waardeer die terugvoer opreg en deel graag met ons span.  Vriendelike groete,Die AfriSKuld Span.