JJ
Johan J
1 reviews | Active since Mar 2024
28 Mar 2024, 08:55
Afriskuld
Chante van Afriskuld se diens was puik. Sy is baie professioneel ek sal haar beslis aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (2)Reported
0
Replies (2)Reported
JJ
Johan J's updateReviewer Update
28 Mar 2024, 09:01Ek gee haar n 5 sterre
JJ
Johan J's update28 Mar 2024, 09:01
Reviewer Update
Ek gee haar n 5 sterre
Afriskuld's replyOfficial
28 Mar 2024, 10:07Hi Johan ,
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ons is bly om te hoor dat jy puik en professionele diens ontvang het van Chante en die span.
Op U diskresie mag U die 2 sterre gradering na 5 verander om die resensie beter te weerspieël.
Beste Wense,
Afriskuld Span

Afriskuld's reply28 Mar 2024, 10:07
Official
Hi Johan ,