M
Michael

1 reviews | Active since Apr 2024

31 Jul 2024, 18:12

Afriskuld

My skuld was R32000 n maand nou net R20400 baie goeie diens in jou taal. Afriskuld baie dankie julle is die beste.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply31 Jul 2024, 19:15
Official
Hi  Michael,

Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy kan lekker bespaar en  goeie diens in jou taal kry van ons span.

Ons hoop jy het n mooi week verder.

Vriendelike Groete,
Afriskuld Span