A
Andre

1 reviews | Active since Sept 2023

31 Jul 2025, 05:52

Afriskuld

Baie goeie diens ontvang. Alles was baie professioneel uitgelê en verduidelik. Nelia baie dankie vir jou hulp. Jy's uitstekend en ek voel al klaar verlig. Lekker om sulke diens in jou taal te kan ontvang.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply31 Jul 2025, 07:50
Official
Hi Andre

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly Nelia en die span het vir jou goeie diens gegee. Ons deel graag dit met die span

Vriendelike Groete, 
AfriSkuld Span