NS
Natasha S

1 reviews | Active since Mar 2026

09 Mar 2026, 16:50

Afriskuld

Baie Dankie Vanessa vir al jou Hulp. Dit voel of daar 'n Berg van my skouers af is. Ek hoop die Pad vorentoe saam met julle gaan net so glad verloop soos die Registrasie. Ek waardeer Al jou Hulp.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Mar 2026, 17:52
Official
Baie dankie vir jou terugvoer Natasha. Dit word opreg waardeer.

Ons is dankbaar om te hoor dat Vanessa van die AfriSkuld Span jou kon help met die registrasieproses. Ons waardeer die vertroue wat jy in ons span plaas en sien uit daarna om jou verder te ondersteun op die pad vorentoe.

As daar enigiets is wat ons kan doen om jou ervaring ’n volle 5 sterre te maak, laat weet gerus, ons is hier om jou te help.

Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span