E
Ella

1 reviews | Active since Jul 2025

31 Aug 2026, 15:17

Afriskuld 100%

Uitstekende diens ontvang van Matthew by Afriskuld. Sy vriendelikheid het my senuwees oor die hele situasie ook dadelik kalmeer. Jy is n yster.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply31 Aug 2026, 15:20
Official
Dankie vir die 5 sterre, Ella!
Ons waardeer die terugvoer opreg en sal graag oordra aan Matthew en die span.