WA
Wikkie A

1 reviews | Active since Jul 2023

18 May 2026, 15:14

Afriskuld

Ek is baie tevrede met die hulp wat ek van Alex ontvang het. Hy was baie behulpsaam. Ons is nou maar by die begin. Ons sal sien hoe gaan dit verder in die toekoms

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply18 May 2026, 16:16
Official
 Hi, Wikkie

Ons waardeer jou 5-ster resensie! Dankie dat jy ons gekies het om jou te help om die skuld las te verlig. Ons deel dit graag met ALex en die span. 

Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span