WB
Wessel B
1 reviews | Active since Mar 2026
03 Mar 2026, 08:03
Afriskuld
Ek het met Marushka gewerk en sy het my uitstekend gehelp. Die hele proses het glad en maklik verloop en sy het baie goeie en profesionele diens gelewer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Afriskuld's replyOfficial
03 Mar 2026, 08:46Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Wessel!
Ons is baie bly om te hoor dat Marushka jou uitstekend kon help en dat die proses vir jou glad en maklik verloop het. Jou terugvoer beteken baie vir ons.Dankie dat jy AfriSkuld vertrou het.Vriendelike groete,
Die AfriSkuld Span

Afriskuld's reply03 Mar 2026, 08:46
Official
Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Wessel!