AH
Angelique H

1 reviews | Active since Jul 2019

09 Sept 2026, 09:51

Afriskuild: Ligter Lewe

Ek is nou maar 3 maande met Afriskuild en ek moet se hulle verbaas my nog meer. Ek voel nie net meer verlig elke maand nie maar ek voel meer gelukkig. Ek het onlangs weer n paar vrae gehad en die dame wat my van die begin af help het my sommer binne 30min gerus gestel. Hulle is verseker n diens wat kliente eerste sit.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Sept 2026, 09:57
Official
Hi, Angelique  Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring by ons gehad het. 

Vriendelike groete,Die AfriSkuld Span.

Best regards,