RJ
Rudolph J
1 reviews | Active since Nov 2024
22 Nov 2024, 13:23
Afri*****s
Baie baie baie *****, oppas, hulle gee vir jou n mooi bedrag wat jy spaar op jou skuld om mee te begin, na jy jou vas geteken het, gaan die paaiente op, dan kom dit so belaglik uit dat jy meer betaal as wat jy sou betaal het, sonder skuld berading. Dis n bedrieery van die begin af
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Afriskuld's replyOfficial
22 Nov 2024, 13:24 Hi Rudolph,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span

Best regards,
Afriskuld's reply22 Nov 2024, 13:24
Official
Hi Rudolph,
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span
Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem hierdie klagtes ernstig op. Ons sal ondersoek instel en jou terugvoer gee.
Vriendelike Groete,AfriSkuld Span
Best regards,
Afriskuld's replyOfficial
22 Nov 2024, 14:25Hi Rudolph,
Verwys asseblief na die oproep vanaf ons kantoor vandag.
Ons het jou saak hersien en gevind dat die aanpassing van jou paaiement gemaak is as gevolg van teenaanbiedings wat deur jou krediteure ingestuur is. Hierdie veranderinge is nie deur ons gemaak nie, maar is deel van die onderhandelingsproses met jou krediteure.
Tydens jou welkom-oproep is daar ook verduidelik dat verhoogde paaiemente ’n moontlikheid is as gevolg van hierdie proses.
Ons wil jou verseker dat ons ten alle tye jou beste belange op die hart dra. ****ak ons kantoor gerus indien jy enige vrae of kommer het—ons is hier om te help.
Vriendelike Groete,
AfriSkuld Span

Afriskuld's reply22 Nov 2024, 14:25