PL
Pieter L

1 reviews | Active since Jan 2024

09 Jan 2024, 09:48

Afrihulp(Theo)

Theo was baie behulpsaam met die hele proses. Baie dankie vir die goeie hulp.

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply09 Jan 2024, 09:50
Official
Goeiedag Pieter,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons die wonderlike resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u 'n positiewe ervaring gehad het met Theo en ons span.

Ons wens vir u 'n wonderlike dag verder.!

AfriSkuld Span 

Best regards,