LB
Lodine B

1 reviews | Active since Aug 2026

25 Aug 2026, 10:05

5 ster diens

Ek kan AFS Rikuld met ’n geruste hart aanbeveel! Hulle diens was ongelooflik vinnig, professioneel en behulpsaam. Alles is duidelik verduidelik, en hulle het werklik begrip gehad vir die druk en dringendheid van my situasie. Die span was baie vriendelik, geduldig en het uit hulle pad gegaan om te help. Baie dankie vir die uitstekende diens spesiale dankie aan Anelle Otto vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid regtig 5-ster diens! 👏🌟

0
Replies (1)
Afriskuld
Afriskuld's reply25 Aug 2026, 10:07
Official
Hi, Lodine
Dankie vir die mooi resensie rakende jou ervaring met AfriSkuld en spesifiek ook met Anelle. 
Ons waardeer die terugvoer.