IW
Ivan W

1 reviews | Active since Feb 2022

16 Feb 2022, 23:24

***** Afriforum

Dis n skande dat n company wat veronderstel is om aan die wit afrikaners se kant te wees die wit mense wat swaar kry so uitbyt en beroof van die klein bietjie geld wat hulle van hulle familie en vriende kry om kos meer te koop omdat die persoon geen werk of enige tiepe van inkomste kry nie. Nadat daar vele keure vir hulle gevra was om die debit orders te stop en lidmaadskap ook moet skraap van hulle system af, word daar nogsteeds oor die R200 gevat uit die persoon se rekening uit sodra hy of sy se familie vir hulle geld inbetaal. En as hy of sy bank toe gaan om die debit order te stop van daar af en die geld terug te reverse, dan kom die gemors afriforum met n nuwe verwysings nommer en doen die selde ding net weer van voor af. As mens hulle bel om met hulle hoof Ernst Roets te praat oor die probleem, dan word daar elke keer gese hy is nie op kantoor nie en die foon word net daar en dan in jou ore neer gesit. Afriforum julle is dit nie werd om julle self boere te noem nie, julle is besig met diefstal en bedrog. Ek gaan dit ook nie hier laat nie. Ek sal op elke moontlike form van sosiale media julle naam loop en beswadder en ook so ver gaan as om n bedrog en diefstal saak oop te maak. Julle is net so ***** soos die ANC regeering wat die land afbreek.

0
Replies (0)