JB
Jan B

1 reviews | Active since Oct 2022

27 Mar 2023, 06:41

Onregmatige aftrekking deur Afriforum

My vrou het sewe jaar terug toe sy nog gewerk het n donasie vir een of ander iets waar voor Afriforum donasies voor gesoek het ningestem en Afriforum het toe R100 maandeliks afgetrek toe sy haar werk as gevolg van rassisme en onregverdige behandeling deur jaar werkgewer verloor het het sy die aftrekking gestop nou vier jaar later trek hulle nog steeds af uit haar bank en elke keer stop sy die aftrekking en dan trek hulle weer af elke keer sodra ek geld in my vrou se rekening inbetaal Die vraag nou is hoe eerlik en opreg is Afriforum se bedoelings met die wit Afrikaner is hulle daar net om geld uit te suig uit ons mense vir eie gewin?

0
Replies (0)