MS
Melissa S

1 reviews | Active since Feb 2011

25 Jul 2019, 10:39

AFRIFORUM HARRASSMENT

Ek het my lidmaatskap gekanseleer. Julle bel my nou ELKE DAG ten minstens drie keer op vers****ende nommers om my lidmaatskap te herinstel. Ek het elke keer gesè nee dankie en gevra dat ek van jul databasis afgehaal moet word. Ek het ook per e-pos hierdie in skrif aangevra. Ek blok jul nommers maar jull hou net aan bel - van ander nommers.

Ek is nou moeg gevra. Ek is geregistreer op die "National Do Not Call Register" en tog HOU JULLE NET AAN BEL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! As dit so aan hou sal ek julle aankla en 'n klag by die polisie indien vir teistering.

Los my nou asseblief net uit.

0
Replies (0)