1 reviews | Active since Jul 2020
Vrot diens African bank
Goeie dag almal. ek will jul graag Vertel van my "uitstekende" kliente dines wat ek gister by African bank malmesbury ontvang her...
Hul sluit om 4uur en ek het 10voor 4 ingestap net om gou navraag oor iets te doen.
So ek stap in by die deur en almal sit,normand mask oog****ak. Ek vul toe maar my besonderhede in op die covid vorm en dit lyk toe ek moet my eie koors vat want almal sit dan nog op hul stoele. Ek vra toe maar of ek maar kan nader kom. Die een dame staan toe op en se dat hul eintlik besig is om toe te maak.ek norm toe aan haar dat dit nog 5 voor 4 is en hul eintlik 4uur toe maak.ek kry toe die antwoord: " ja maar ons werk ook nie overtime nie". Ek het gese dis reg. Omgedraai en gekoop.n ander man vra toe of hy kan help en ek se toe nee dankie,dis ok.
Nou wil ek weet,waar is hul kliente diens. As ek nou miljoene wou bank by hul,is dit ook die diens wat ek sou kry. In vandag se epidemic sou ek glad nie omgee het o.v4 min oortyd te werk nie want ek sou dankbaar wees ek het nog n werk.
Baie dankie African bank, Malmesbury vir jou vooraanstaande diens! Dit word raak gesien
