PN
Petrus N

1 reviews | Active since Dec 2016

23 Feb 2018, 09:25

Swak diens deur African bank

Ek is bedleend en kan nie by n african bank tak uitkom nie. My kredietlaart het verval en die bank weier om die nuwe kaart aan my vrou te gee. Die kaart het Januarie verval. So ek kan nie meer die kaart gebruuk nie. My vrou het altyd namens my geld getrek op die kaart. Uiters swak diens van african bank om nie n kanker klient te help nie.

0
Replies (1)
African Bank
African Bank's reply23 Feb 2018, 10:17
Official

Thanks for giving us a chance to make things right. We've sent you our reply and we're happy that we can move on from this matter together.

If you need anything else, we're only a phone call away.

Your African Bank Support Specialist team

***