lW
lyzette W

1 reviews | Active since Sept 2012

15 Jun 2015, 14:51

reduce interest

In 2012 het ek my werk verloor, ekt African bank gebel en gevra om my paaiement te verminder, hul het toe die debietorder gestop, in 2013 het ek weer werk gekry, ek het n bedrag van R300 n maand begin betaal, ek het toe intussen uitgevind dat alhoewel hul die debietorder gestop is, het die rente aangegaan, my saldo was R26000 in 2012, dis nou R51000.Ek het al verskeie kere probeer om die rente te verminder maar African bank wil nie, die bestuurder ****ak my ook nie terug nie.Ek wil graag my rekening vereffen maar kan nie teen die huidige rentekoers nie, my rekeningnommer is ***, hoop jul kan my help.

0
Replies (1)
African Bank
African Bank's reply15 Jun 2015, 15:30
Official
Hello lyzettevanwyk,

Thank you for referring your concerns via Hello Peter.

We confirm that we are investigating your concerns and will provide you with feedback shortly.

Kind Regards
Sylvester Fraser
Contact Centre Support Specialist Team
Contact number: ***