PF
Petrus F

1 reviews | Active since Nov 2023

08 Nov 2023, 13:53

Never in my life

Ek het die 17 de october 2023 R 5000-00 by n absa atm probeer trek en die transaksie was onsuksesvol op die strokie staan dat die geld aan my terug gereverse sou word en dis vandag die 8 november 2023 en nogsteeds het ek niks terug gekry nie ek het my bank van capitec oor geskuif na african bank grootse fout van my lewe vandat ek by african bank is is als n groooot gemors hulle kan mens ook nie n datum gee wanner die geld sal inbetaal nie ek sal nooit by ABSA OF AFRICAN BANK GELD TREK OF BANK NIE!!!! Hulle Bull****t n mens net maklik om jou geld te vat maar moeilik om dit terug te gee!!!!! Dis n disgrace om te dink daar is soveel mense wat afhanklik is van die banke en hulle vat mense vir n Ride UITERS SWAK!!!! PETRUS WILLEM FERREIRA

0
Replies (1)
African Bank
African Bank's reply08 Nov 2023, 16:05
Official
Thanks for speaking up and calling us out. We'd like to call you and listen to your concern in detail, but we can't get hold of you. Please give us a call on ***so that we can get to the bottom of this.
We hope to talk to you soon.
Your African Bank Support Specialist team