sJ
sonja J

1 reviews | Active since Jan 2015

31 Jul 2015, 14:57

AUTOMATIC PHONE CALLS

Hi Pieter <br> Ek het n african bank lenings rekening wat vooruit betaal is ek dag tenmiste 5 keer n dag kry ek n oproep van african baqnk af wat glo n belangrike boodskap is ek het hulle hoof kantoor al 9 keer gebel en gese haal my nommer van die lyn af want die lyn oproepe kom tussen 7 en 21:00 in die aand as my rekeings nog agter was is dit n ander saak ek regtig moeg dat hulle my so pla miskien kry jy dit reg om my nommer af te haal ek wil nie hulle strooi auto aoproepe he nie miskien verstaan hulle jou mu id nommer *** my rekening nommer *** so ek regtig gatvol <br> <br>

0
Replies (1)
African Bank
African Bank's reply01 Aug 2015, 08:21
Official
Hello sonjajones,

Thank you for referring your concerns via Hello Peter.

We confirm that we are investigating your concerns and will provide you with feedback shortly.

Kind Regards
Sylvester Fraser
Contact Centre Support Specialist Team
Contact number: ***