NB
Nelda B

1 reviews | Active since Mar 2023

03 Mar 2023, 15:19

African Bank taalbeleid

Ek wil geld belê en het die opsie gekies dat iemand my terugs***el. Nou sê Promise vir my dat niemand daar Afrikaans praat nie? Watter onkonstutionele beleid is dit van African Bank??? Pateties

0
Replies (1)
NB
Nelda B's update04 Mar 2023, 20:12
Reviewer Update
Iemand in Afrikaans kan my ****ak op KY selnommer .***
Dankie
Nelda