MvdH
Madri van den Heever
1 reviews | Active since Dec 2016
21 Dec 2016, 09:34
Stunning vakansie
<p>Hi Karlien</p> <p> </p> <p>Ek hoop dit gaan goed met jou! Baie dankie vir die stunning vakansie wat jy vir ons by die DoubleTree in Zanzibar gereel het, ons sal beslis weer teruggaan. Alles was absoluut amazing!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)