RP
Rowan P
1 reviews | Active since Nov 2020
04 Nov 2020, 15:59
Puik diens deur AfricaStay
Ek wil graag vir AfricaStay baie dankie sê vir die puik reëlings vir ons vlug en verblyf in Zanzibar.
Ons kan met graagte Mer**** Cove Resort en Spa aanbeveel. Wat 'n heerlike aangename plek. Skoon, netjies en die personeel is uitstekend met hulle diens. Hulle gaan werklik uit hul pad uit om mens te akkommodeer en te help. Ons kan regtig nie iets negatiefs sê oor ons verblyf vir die 7 dae nie. Dit was huislik en die kos is heerlik. Ek sal graag in die toekoms as dit vir my moontlik is weer soontoe gaan. Baie dankie vir al julle hulp en vriendelikheid.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AfricaStay's replyOfficial
02 May 2025, 10:34Hi Rowan,
Thank you for your review - we do appreciate sharing your experience!
Regards,
Africa Stay Team
Thank you for your review - we do appreciate sharing your experience!
Regards,
Africa Stay Team
AfricaStay's reply02 May 2025, 10:34
Official
Hi Rowan,
Thank you for your review - we do appreciate sharing your experience!
Regards,
Africa Stay Team
Thank you for your review - we do appreciate sharing your experience!
Regards,
Africa Stay Team