HH
Harm H

1 reviews | Active since Apr 2022

11 Apr 2022, 17:12

29 Boombend street,BLOUBERGSANDS W/CAPE

Die werkers was baie vriendelik en bekwaam met hul werk. Hulle het alles netjies en skoon gemaak waar hulle gewerk het Hulle het tyd gemaak om al my vrae be antwoord. Bradley het moeite gedoen om al my vrae te beantwoord, wat hy nie seker vàn was nie het hy dadelik die antwoord by sy Ingeneur gekry en my dit laat kry Vol punte, 5 stere vir almal.

0
Replies (1)
Affordable Power Solutions (APS)
Affordable Power Solutions (APS)'s reply13 Apr 2022, 12:43
Official
Goeie dag Mnr Venter
 Affordable Power Solutions streef om ten alle tye die beste diens te lewer met ons fakmanskap geklasifiseer as die mark leiers. Baie dankie vir die positiewe resensie en dit was absoluut n eer en n vooreg om met jou te kon besigheid doen. 
Jy het nie net bele in n sonkrag stelsel nie maar ook n lang termyn verhouding waarna ons baie uitsien. APS Groete