MvdH
Maretha van der Heever

1 reviews | Active since Jan 2019

02 Jan 2019, 14:31

Affordable Airport Parking - useless

Moet tog asb NOOIT van die besigheid bekend as Affordable Airport Parking by OR Thambo lughawe gebruik maak nie. Eienaars se naam is Rudi Raath en Jolene Janse van Vuuren. Hul ****aknommers is ********** en ********** .

Het ons kar by die useless mense gelos in die tyd wat ons in Kanada was. Als wat binne in die kar was is deur hulle uitgesteel en is die kar binne beskadig aangesien hulle met die kar rondgery het. Ons het middernag geland en het die kar by lughawe gekry en het ons skade agtergekom na die ***** goed reeds weg was. Nou word nie een van die nommers geantwoord as ons bel nie.

Dit is regtig tragies dat mens sulke slegte ***** mense kry.

0
Replies (0)