SE
Susan E

1 reviews | Active since May 2018

21 May 2018, 21:04

Swakste diens Affinity

Affinity is een van die swakste mediese versekering wat daar is in die land. Hulle neem jou geld maandeliks en die dag wnr jy aan hulle deur klop is die deur toe dan is daar iets in jou ****rak hulle wat nie van toepassing van wat jou probleem is nie. Kan julle asb hierdie mense net stop en afhaal sodat hulle glad nie besigheid doen nie almal trap in hulle strik en niemand doen iets oor dit asb mense wees versigtig betaal eerder bietjie meer en gaan na n mediese fonds wat altyd daar is om jou te help. Swakste diens in my lewe almal kla hoekom is hulle nog in besigheid.

0
Replies (0)