MM
MARAA Mulder
1 reviews | Active since Aug 2015
06 Aug 2015, 19:45
Beste diens
Goeie dag<br> <br> wil net n komplement aan Affinity Versekering gee met hulle goed opgeleide konsoltante Ek het vir versekering vir my voertuig gesoek al die versekening maatskappy ge****ak die een na die ander het my bloeddruk op gejaag maar kan vir julle se dat ek vandag met Affinity Insurance gedeel het wat n profesionele span Kim Brentjies dankie vir jou baie baie goeie diens hoop dat jou bestuur hierdie komment. Het my in my taal gehelp<br> nie een keer my gevra om iets te spel nie waar ek by ander maatskappy alles moes spel en drie en vier keer moes herhaal jy my nie een keer gevra om iets vir jou te herhaal nie. Baie Baie dankie vir jou profesionele diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)