1 reviews | Active since Feb 2015
worked brilliantly
Affinity Health is so behulp saam met my hospital eis. Ek moes gaan vir n Blinde derme operasie ek het ges***el om magtiging te kry hulle het my so mooi gehelp en ek het die magtiging binne n half uur ontvang. Die konsultant waarmeer ek gepraat het wat my deur gesit het na die regte department toe was so vriendelik en behulp saam. Ek moet se dat ek is baie geluk met die diens van Affinity kliente diens en die magtigings departement. Baie dankie julle is uitstekend.
Goeie middag Magdelin
Baie dankie vir jou terugvoer oor jou ervaaring met Affinity Health. Ons wardeer dat jy die tyd gevat het om ons te laat weet van die diens wat jy ontvang het.
Ons is bly om te hoor dat alles goed af geloop het met die magtigings departement en dat hulle jou kon help.
Groete
Affinity Health Management Team