NV
Nicolette V

1 reviews | Active since Jan 2022

04 Nov 2022, 08:04

Verpleegsuster Rhinda Mincher

Uitstekende diens verpleegsuster Rhinda Mincher. Alle voorspoed voorentoe op jou pad na sukses en behou al daai goeie eienskappe van die die goeie kliënte diens wat jy lewer. Jy gaan nog vêr kom.

0
Replies (1)
Affinity Health
Affinity Health's reply04 Nov 2022, 08:17
Official
Good Day Nicolette V,

Dankie dat jy jou dienservaring met ons deel. 

Ons is bly om te hoor dat Suster Rhinda u op 'n wonderlike wyse kon bystaan. Ons streef wel daarna om daagliks uitstekende dienste te lewer en sien daarna uit om jou vir die komende jare onder die indruk te hou.
Kind regards,
Affinity Health Management Team.