1 reviews | Active since Oct 2016
Swak diens; sederdien ek hierdie polis uitgeneem het,sukkel ek om enige diens van julle te kry.
<p> Oktober 2016 het ek tandpyn ontwikkel , stuur toe n email aan affinityheath om vir my n lys te stuur van tantardse in die dorp, wat hul wel toe gedoen het, maar Daar is net een tantards op hul lys in die dorp WAT </p> <p>NOOIT hul telefone antwoord nie. So ek wag toe nog n dag, maar telefone lui net geen diens. Ek kon die pyn nie langer verdier nie en gaan toe na n ander tantards sonder afspaak, en hulle het my onmiddelik gehelp. Die rekening moes ek onmiddelik vereffin. Nou wag ek van van Nov. 2016 dat hulle my uitbetaal. Persoonlik sal Ek niemand aanraai om by hulle aan te sluit nie.</p>
Goeie Middag Mnr. Potgieter
Baie dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het.
Neem asseblief kennis dat ons u saak gan ondersoek en n agent sal in ****ak met meneer wees om u terugvoering te gee so gou as moontlik.
Ons vra groot omverskooning vir enige frustrasies veroorsaak.
Vriendlike groete,
Affinity Health Bestuur Span.