rC
renier C

1 reviews | Active since Mar 2015

16 Mar 2015, 09:30

swak diens

My naam is renier claasen ID nmr *** en ek wil graag n klagte toe dien oor di diens van affinity health,op 13/03/2015 moes my vrou hospitaal toe gaan maar die dokter kon affinity health om 3pm nie in di hande kry ni,as gevolg van dit moes my vrou na n staats hospitaal toe gaan,ek is baie teleergestel in dit,waarom het ek n hospitaal plan by julle as n mens julle ni in di hande kan kry op n nood geval ni.ek wil graag weet hoe moet ek maak as man en as n pa as my vrou of kinders moet iets oor kom hoe ****ak ek julle

0
Replies (1)
Affinity Health
Affinity Health's reply16 Mar 2015, 10:22
Official
Hello renier1982,

Thank you for reporting your experience on Hello Peter.

We are looking into the matter and will provide you with the feedback.

Please expect a call from the Customer Care department in order to resolve the matter.

Kind Regards,
The Affinity Health Management Team