1 reviews | Active since Jul 2016

08 Jul 2016, 13:58

Swak diens

<p>Hierdie AFFINITY HEALTH vertel die mense nie die waarheid oor hulle dienste nie. My ma het by hulle aan gesluit en hulle het nie vir haar gese dat as jy ouer as 57j is dan doen hulle nie n medies nie. My ma is 64j oud. Ek bel vir KIM by AFFINITY HEALTH om te se ek soek die opname van die telefoon gesprek maar sy mag dit nie vir my deur gee nie. Want die man wat die diens aan my ma verkoop het, het glo dit so aan my ma oor vertel. Maar ek sal dit graag self wil hoor. Na vandag is my ma nie meer n klient van hulle nie.</p>

0
Replies (1)
Affinity Health
Affinity Health's reply08 Jul 2016, 14:41
Official

Goeie Dag Mnr

Dankie vir die inligting wat onder ons aandag gebring is

Neem asseblief kennis dat ons wel n mediese versekerings maatskapy is en daarom het ons beperkte ouderdomme. Op ons Hospitaal plan is die ouderdoms beperking 54 en die dag tot dag plan is dit 64 jaar van ouderdom.

Inverband met die bandopname wat ons nie mag deur stuur na ons kliente toe nie, is omrede dat ons persoonlike inligting met die kliente oor die foon deel. Ons doen dit om die kliente se persoonlike inligting veilig te hou, Julle is meer as welkom om die bandopname by ons hoof kantoor te kom luister.

Ons vra onverskoning dat julle ongelukkig was met die diens wat aan julle verskaf was. Sal alle gespreke tussen die konsoltante en u ma hoogs op prys stel.

VriendelikeGroete

Affinity Health Management Team