IS
Isabel S
1 reviews | Active since Mar 2022
18 Mar 2022, 14:36
Rhinda Mincher (Verpleegsuster)
Re: Rhinda Mincher (Verpleegsuster) - dankie vir uitmuntende diens. Jou kennis is uitsekend en jy is professioneel met 'n pragtige en hulpvaardige geaardheid. Ek waardeer dit! Rhinda het met my tot verwys na die IER-app en die R500,00 oor die toonbank medikasie en die regte apteek. Dit was net so lekker om te gesels met iemand wat weet wat sy doen! Baie dankie! Ek hoop en vertrou dat Affinity weet wat hulle het in mense soos jy!
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Affinity Health's replyOfficial
18 Mar 2022, 14:42Goeie dag Isabel S,
Dankie vir die fantastiese resensie! Ons is altyd bly om van ons gewaardeerde lede te hoor en positiewe resensies soos hierdie motiveer ons om voort te gaan om ons lede van uitstekende diens te lewer.
Rhinda sal oor die maan wees om van jou kompliment te hoor.
Vriendelike groete
Affinity Health Management Team
Affinity Health's reply18 Mar 2022, 14:42
Official
Goeie dag Isabel S,
Dankie vir die fantastiese resensie! Ons is altyd bly om van ons gewaardeerde lede te hoor en positiewe resensies soos hierdie motiveer ons om voort te gaan om ons lede van uitstekende diens te lewer.
Rhinda sal oor die maan wees om van jou kompliment te hoor.
Vriendelike groete
Affinity Health Management Team
IS
Isabel S's updateReviewer Update
18 Mar 2022, 14:48Dankie, ek sal bly wees as julle haar persoonlik laat weet - NS: ek het actually al 5 sterretjies op Hello Peter gedruk maar lyk my dit het nie so deurgetrek nie. Sorry!
IS
Isabel S's update18 Mar 2022, 14:48
Reviewer Update
Dankie, ek sal bly wees as julle haar persoonlik laat weet - NS: ek het actually al 5 sterretjies op Hello Peter gedruk maar lyk my dit het nie so deurgetrek nie. Sorry!
Affinity Health's replyOfficial
18 Mar 2022, 15:38Goeie dag Isabel S,
Dit wys as 5 ster aan ons kant.
Ons sal haar sekerlik van jou vriendelike woorde laat weet.
Vriendelike groete
Affinity Health Management Team
Affinity Health's reply18 Mar 2022, 15:38
Official
Goeie dag Isabel S,
Dit wys as 5 ster aan ons kant.
Ons sal haar sekerlik van jou vriendelike woorde laat weet.
Vriendelike groete
Affinity Health Management Team
