EB
Elmarie B
1 reviews | Active since Nov 2013
17 Feb 2016, 11:50
Fantastiese diens
Claudia het op 17 Februarie 2016 ges***el oor 'n navraag wat ek gehad het. Dit was 'n baie emosionele aangeleentheid, maar Claudia het geduldig geluister en toe ek vra om my eerder later weer te s***el, het sy dit gedoen. Sy is profesioneel en baie behulpsaam. Sy behandel haar kliente met die grootste respek. Dankie Affinity Health vir die ongelooflike personeel wat julle het. Hulle is amazing
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Affinity Health's replyOfficial
18 Feb 2016, 09:18Hello ElmarieBotes,
Baie dankie vir u positiewe terug voer. Ons konsultante streef om uitstekende diens te lewer aan ons kliente.
Die kompliment sal ook so aan Claudia deur gegee word.
Vriedelike Groete,
Affinity Health

Affinity Health's reply18 Feb 2016, 09:18
Official
Hello ElmarieBotes,