RH
Rolande H
1 reviews | Active since Sept 2011
30 Dec 2022, 14:11
Excellent service received
Baie dankie verpleegster, Rhinda Mincher dat u my so mooi gehelp het gister oggend, u is professioneel en geduldig en ek het sommer baie beter gevoel na u met my gesels het. U is regtig ñ aanwins tot die maatskappy.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Affinity Health's replyOfficial
30 Dec 2022, 14:22Goeie dag Rolande,
Ons is trots daarop om te weet dat ons spanne te alle tye professionele diens aan ons lede verskaf.
Ons bedank u vir u kompliment.
Vriendelike groete
Affinity Health Management Team
Ons is trots daarop om te weet dat ons spanne te alle tye professionele diens aan ons lede verskaf.
Ons bedank u vir u kompliment.
Vriendelike groete
Affinity Health Management Team
Affinity Health's reply30 Dec 2022, 14:22
Official
Goeie dag Rolande,