CM
Charmaine M

1 reviews | Active since Oct 2014

05 May 2021, 10:21

Baie Dankie vir Uitstekende diens

RHINDA MINCHER van Affinity Health Baie Dankie vir uitstekende diens. Dit was my 1ste keer dat ek giater met Affinity Health gedeel het en ek het nie eintlik daarna uitgesien nie. Ek was egter aangenaam verras. RHINDA was die vriendelikheid self en Baie behulpsaam. Sy het my heeltemal op my gemak laat voel en sonder dat ek nodig gehad het om te vra, het ek sommer vinnig alle inligting en hulp wat ek nodig gehad het, gekry. Baie Dankie Weereens vir uitstekende diens.

0
Replies (1)
Affinity Health
Affinity Health's reply05 May 2021, 10:32
Official
Good Day Charmaine,

Thank you for the five star rating.

Customer satisfaction is our main priority and we glad that you received excellent service.

We will relay your excellent review to Rhinda.

Kind Regards
Affinity Health Management Team