SS
Sonia S

1 reviews | Active since Feb 2022

22 Feb 2022, 09:55

B

Baie dankie vir die goeie en vriendelike diens.Ek is al van 2018 af by Affinity en ek het nog nie een dag n probleem gehad of gesukel met enige diens nie

0
Replies (2)
SS
Sonia S's update22 Feb 2022, 09:58
Reviewer Update
En dan wil ek net baie dankie se vir Rhinda Mincher van Affinity health vir ha vriendelike diens vanoggend ek wardeur dit opreg
Affinity Health
Affinity Health's reply22 Feb 2022, 10:25
Official
Goeie dag  Sonia,

Ons is trots daarop om te weet dat ons spanne te alle tye professionele diens aan ons lede verskaf.
Ons bedank u vir u kompliment.

Vriendelike groete
Affinity Health Management Team