CT
Christo T

1 reviews | Active since Nov 2022

28 Nov 2022, 18:21

10 uit 10 rhinda mincher (verpleegsuster)

Goeie en vinnig dienste ontvang vanaf rhinda mincher (verpleegsuster) uitstekend kon vinnig dokter toe gaan vir my oor probleem

0
Replies (1)
Affinity Health
Affinity Health's reply29 Nov 2022, 09:04
Official
Good Day Christo

Dankie dat u die tyd geneem het om vir Rhinda te komplimenteer, ons waardeer dit altyd om positiewe terugvoer te ontvang oor die diens wat aan ons lede gelewer is.

Best regards,
Affinity Health Management Team