Slegte diens van Aedelmaer solutions
<p>Moet asb nooit gebruik maak van hierdie besigheid nie. Hulle is vinnig om jou geld te vat, maar as daar 'n fout is met die werk en hulle moet regmaak is hulle net glad nie gewillig nie! Dit is nou al 4 maande wat ek vra om die dak te kom herstel waar dit steeds lek, en daar word net lee beloftes gemaak! Ek sal hulle GLAD NIE aanbeveel nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)