vP
vincent P

1 reviews | Active since Aug 2015

21 Aug 2015, 18:03

wag al 5dae

Ek het n wendy gekoop by Adoons Wendy's, eers was alles verkeurd toe moes hulle volgende dag kom reg maak, hulle moes glas in gesit het en kom nie uit nie, as ons bel se hulle net volgende dag dan gaan dag verby, bel ons weer se hulle weer net ja hulle kom maar net laat die middag, dag gaan verby bel hul vra hoekom het hulle nie gekom nie dan se hulle net jammer ons stuur hulle more, die wendy is maandag 17/08/2015 kom instaleur ons is nou op 21/08/2015 en hulle is nou nog nie hier nie, hulle is wel ten volle betaal maar lewer nie diens nie.

0
Replies (0)