JS
JP S
1 reviews | Active since Jun 2024
06 Jun 2024, 19:14
Goeie diens tot en met transaksie beklink was met oorbetaling van gelde
Goeie diens tot en met transaksie beklink was met oorbetaling van gelde. Daarna geen kliente diens met net lee beloftes as daar ****ak gemaak word met kantoor. Toekomstige kliente om kennis te neem as julle oorweeg om met hierdie onderneming besigheid te doen.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)