L
Loedolff

1 reviews | Active since Oct 2025

31 Oct 2025, 14:32

Dit was nou ‘n won...

Dit was nou ‘n wonderlike ervaring! Uiters professioneel en vriendelik! Baie dankie!

0
Replies (1)
Adjust4sleep
Adjust4sleep's reply31 Oct 2025, 15:06
Official
Geagte Loedolff 

Dit bring vir ons groot vreugde om te hoor dat U tevrede was met die diens.
Ek wens U ontelbare dae van ontspanning en plesier toe met U nuwe stoel. Baie dankie vir die 5 sterre.

Groete,

Die Span by Adjust4Sleep