KW
Kobus W
1 reviews | Active since Apr 2024
22 Apr 2024, 12:51
Baie goeie diens deur Dylan en Morne
Baie goeie diens deur Dylan en Morne. Baie dankie vir die twee wat ons werklik uitstekende profesionele diens gegee het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Adjust4sleep's replyOfficial
22 Apr 2024, 13:05Liewe Kobus
Dankie vir jou terugvoering! Ons is verheug om te hoor dat Dylan en Morne sulke uitstekende professionele diens aan u verskaf het. Ons waardeer jou vriendelike woorde opreg en is dankbaar vir jou ondersteuning. Ek wens U 'n goeie nag se slaap op U Adjust4Sleep-bed toe.
Vriendelike groete
Die span @ Adjust4sleep

Adjust4sleep's reply22 Apr 2024, 13:05
Official
Liewe Kobus